Vorentoe Fees 2024

Lucky Draw Ticket
R400.00
0

Wen met die Vorentoe Fees!

Dit is so maklik soos:

- Koop hierdie kaartjie (R400)

- Geniet die Fees (Jou ingang is ingesluit)

- Staan 'n kans om te wen.

Wat wen jy?

Manne: 'n R30 000 Safari Outdoor geskenkbewys!

Dames: 'n R30 000 geskenkbewys van jou keuse!

Sien ons jou by die fees tydens die gelukkige trekking?

Wen nog 'n ekstra R10 000 by die R30 000 geskenkbewys!


Onthou!

Die (een) wenner word betaal deur 'n gelukkige trekking op 5 Oktober 2024, te NG Vorentoe tydens die Vorentoe Fees. Die trekking is finaal en geen onderhandelings rondom die uitslag sal plaasvind nie. Die geskenkbewys kan nie vir kontant verruil word nie. Maak seker jy het jou kaartjie byderhand as bewys, wanneer jy jou prys opeis.


No ItemsR0.00
Cart
Your cart is empty
Max number of tickets
R
No Tickets
R
Fees
R
Total
Cart
Your cart is empty
Max number of tickets
R
No Tickets
R
Fees
R
Total