Fase 3 - Matriekbaai'25 - Weekkaartjie
R2500.00
! TERME !
STRENG 18-22 ID (MB kan enige tyd aanvra)
- MATRIEKBAAI vind plaas vanaf 28 Nov'25 tot 6 Des'25 in Mosselbaai (TBC)
- Check-out is 7 Des'25)
Jy moet die minimum ouderdom van 18 of die maximum ouderdom van 22 wees teen die 28ste Nov'25 om toegang te kry. Geen minderjarige klient sal toegang gegee word onder enige omstandighede nie, (Ons terme is BAIE duidelik)
Kaartjies kan vrylik gekoop word deur enige iemand met die intensie vir die registrasie van 'n persoon wat in die ouderdoms terme val.
(Ons terme is BAIE duidelik)
-----
FASE 3 - WEEKKAARTJIE
-----
PROGRAM EN AL DIE "VENUES" SAL NOG BEVESTIG WORD.
SLUIT IN:
- TOEGANG TOT HOOF FEESTERREIN (TBC)
- MATRIEKBAAI KLUBS (BEPERKTE SPASIE PER KLUB)
- MEGA CLUB (EKSKLUSIEF VIR WEEKKARTJIE)
- SANTOS DAGPARADYS
- TOEGANG NA @AMFIHART
- MATRIEKBAAI - SPESIALE BANDJIE
'N BEKOSTIGBARE VERVOERSTELSEL SAL BEWEEG TUSSEN ONS BETROKKE AREAS.